Ons is n nuwe Radio stasies wat vir julle lekker musiek gaan Speel en lekker gesels en saam kuier ons gaan die nuus vir julle lees en ons gaan nuwe Kunstenaars bloot selling gee. Hierdie is n Afrikaanse online Radio Stasie in Durban Suid Afrika, my naam is John Meiring en eks die omroeper.